​20 stoorplek idees vir ‘n netjieser kombuis

Johannes van Graan Johannes van Graan
The Mighty Plate Rack: This utilitarian style Consisting of hooks, slots and shelves., The Plate Rack The Plate Rack Industriële keukens
Loading admin actions …

Om jouself in die kombuis ten volle te geniet (maak nie saak of jy besig is om te kook of te kuier nie) is ordentlike spasie belangrik. En nee, ons sê nie jy moet ‘n voorhamer optel en mure begin platslaan om meer vloerspasie te geniet nie – bedink dalk net jou stoorplekkies.

Vandag beloer ons ‘n paar maniere wat enigiemand in die kombuis kan uitoefen om hul potte en panne, koffiebekers, toestelle ens. weg te steek wat daardie kleinerige kombuis groter gaan laat lyk en voel – en dis glad nie so moeilik soos wat jy dalk dink nie.

Van hierdie maniere sluit in: 

• ‘n Hoeklaai vir jou eetgerei; 

• ‘n L-uitleg kombuis wat die beste van sy hoekspasies maak; 

• Muurkassies en –rakkies; 

• Hakkies vir koppies en ander elemente; ens.

3

homify Moderne keukens

4

homify Moderne keukens

5

homify Moderne keukens

9

homify Moderne keukens

13

homify Moderne keukens

14

homify Moderne keukens

16

scaletta multifunzione, Irtem Irtem Rustieke keukens Kasten & planken

18

Kuchnia na wymiar do małego mieszkania, Szafawawa Szafawawa Moderne keukens Kasten & planken

19

Hulp nodig bij uw woonproject?
Neem contact met ons op!

Hoogtepunten uit ons magazine